On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Geloofsentrum Universitas Gholfdag

Geloofsentrum Universitas Gholfdag

Dis 'n fondsinsameling vir die kerk. Die geld wat ingesamel word gaan vir behoeftige kinders en ouer mense in nood. Die formaat is "better ball scramble drive". Daar is 'n shotgun start om 10:30 en daar is pryse om te wen. Kostes is R500 per speler. Daar is ook 'n R100 000 hole in one prys op die spel. Kom geniet die dag saam met ons!

Venue: Schoemanpark Golf Club  | Event date:  06 August 2026, 10:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address:  | Contact Number:  0731069776  | Contact Email:  rikus@geloofsentrum.co.za
View All

News

Wat jy eet voor 2 jaar oud kan jou gesondheid knou tot in 70’s

Die hoeveelheid suiker wat ’n kind voor sy tweede verjaardag inneem, kan sy gesondheid beïnvloed as hy ouer word, selfs tot in die sewentigs.  Read More


Dís hoekom Suid-Koreane oudste in wêreld word

Suid-Korea se mans kan teen 2030 die hoogste lewensverwagting in die wêreld hê.  Read More


Plante voel, ervaar meer as wat ons dink

Vir eeue lank is plante beskou as passiewe organismes, sonder die vermoë tot doelgerigte gedrag of bewussyn.  Read More


Uganda begin noodvoedsel uitdeel nadat mense van honger sterf

Uganda het met ’n grootskaalse noodvoedselhulpprogram begin nadat minstens 19 mense in die droogtegeteisterde Karamoja-streek van die honger gesterf het. Minstens 1,5 miljoen inwoners sukkel weens...  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.