On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Yonder Hartsfees 5km Fun Run vir Demensie-bewusmaking

Yonder Hartsfees 5km Fun Run vir Demensie-bewusmaking

September is Demensie-bewusmakingsmaand! Yonder Hartsfees daag almal in Kimberley uit om deel te wees van die grootste bewusmakingsinisiatief nog. Kom stap of hardloop die 5km Fun Run op Saterdag, 5 September om 07:00. Registreer vooraf op Open Tickets (https://opentickets.co.za/event/01kwhg2ffx9xya62776ad1bzx5). Hierdie inisiatief kan soveel beteken vir jou geliefde of iemand wat jy ken — en daar is 'n medalje vir elkeen wat die eindlyn oorsteek! Trek pers aan, ondersteun die saak en maak 'n verskil!

Venue: Malu Park Feesterrein  | Event date:  05 September 2026, 07:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: Hendrik Van Der Bijl Street
View All

News

Muntstukke in fontein help Rome se kwesbaarstes

Twee keer per week word Rome se bekendste fontein afgeskakel, gedreineer en soos ’n sitkamermat met ’n stofsuier skoongemaak.  Read More


Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.