On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: PRESIDENT KRUGER KINDERHUIS GHOLFDAG 2026

PRESIDENT KRUGER KINDERHUIS GHOLFDAG 2026

Alle fondse is vir die Reddersburg Kinderhuis. Die fondse word ook aangewend vir sportuitgawes en naskoolse opleiding vir ons Kinderhuis Kinders. MEGABORGE - R7 000 | PUTJIEBORGE - R5 000 | BORG - R2 000 Enige borskap, kontantbydrae of ander skenking, asook items vir ons veiling, is hartlik welkom. DATUM: 5 SEPTEMBER 2026 PLEK: SMITHFIELD GOLFBAAN INSKRYWINGSFOOI: R300 PER SPELER INSKRYWINGSFOOI SLUIT IN: -Heerlike aandete | -Versorgings op die "natgat" Geskenk vir elke speler. DIE DAG VERLOOP OP DIE FORMAAT VAN BETTERBALL STABLEFORD. GROOT PRYSE TE WEN! VEILING NA DIE TYD. SAAM BEREIK ONS MEER - TOGETHER WE ACHIEVE MORE KONTAK VIR INSKRYWINGS & NAVRAE: Christiaan Swanepool - 084 098 4061 / christiaan@kinderhuis.co.za OF Elize Coetzee - 072 567 5629 / elize@reddersburgkinderhuis.co.za BANKBESONDERHEDE: President Kruger Kinderhuis | FNB Takkode: 252 005 | Rek Nr: 55542304729 | Verwysing: GOLF /Naam

Venue: SMITHFIELD GOLFBAAN  | Event date:  05 September 2026, 07:00  | Area:  Free State  | City:  Smithfield  | Address:  | Contact Number:  Christiaan Swanepool - 084 098 4061  | Contact Email:  christiaan@kinderhuis.co.za
View All

News

Muntstukke in fontein help Rome se kwesbaarstes

Twee keer per week word Rome se bekendste fontein afgeskakel, gedreineer en soos ’n sitkamermat met ’n stofsuier skoongemaak.  Read More


Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.