On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Michael
Show Background
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Gereformeerde Kerk Hartswater Knipmes braai

Gereformeerde Kerk Hartswater Knipmes braai

Die GK Vaalharts hou weer die jaarlikse Knipmes Braai by Hoerskool Hartswater. Kom eet genoeg skaap en kuier lekker saam met die manne van die gemeenskap. Koste is R300 persoon, dit begin 17:00 en onthou jou kampstoel.

Venue: Magogong Skougronde  | Event date:  04 September 2026, 17:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Hartswater  | Address:  | Contact Number:  0792575199  | Contact Email:  stfnkruger@yahoo.com
View All

News

Muntstukke in fontein help Rome se kwesbaarstes

Twee keer per week word Rome se bekendste fontein afgeskakel, gedreineer en soos ’n sitkamermat met ’n stofsuier skoongemaak.  Read More


Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


Meer as 800 vermis ná Nepal-vloedgolf

Nepal se toerismeraad bevestig kontak kon nog nie gemaak word nie met 644 toeriste ná verwoestende oorstromings in die Bhotekoshi-riviergebied op die grens met Tibet.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.