NG Gemeente Hoopstad vier hulle 150 jaar bestaansjaar. Daar word groot fees gevier vanaf 10 - 13 September 2026. 10 - 11 September is daar 'n Eenmanvertoning geskryf deur Maretha Maartens en word opgevoer deur die akteur Pieter Taljaard. 12 September hou ons basaar by die Boerevereniging gronde, met 'n Prettrap/Pretdraf en hope kindervermaak. Die middag om 14h00 is daar 'n Geskiedkundige toer vanaf die kerksaal en die aand tree Stofstorm op met 'n heerlike spitbraai ete. Die basaar is gratis, maar kaartjies moet bespreek word vir die Prettrap/Pretdrag, kindervermaak, Geskiedkundige toer en die aand se Stofstorm en Spitbraai ete. Kaartjies kan bespreek word op Quicket (Hoopkerk 150 jaar fees).
NG Gemeente Hoopstad 150 jaar feesviering
Venue: NG Gemeente Hoopstad
| Event date: 10 September 2026, 10:47
| Area: Free State
| City: Hoopstad
| Address: Kerkstraat 12
| Contact Number: 0840975366
| Contact Email: ngkhoopstad@gmail.com
