On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Introspektakel

Introspektakel

Introspektakel is ñ vertoning van die binneste. Eerlik, intens en emosie belaaid! Rikus van der Vlies stel digbundel nommer twee bekend met ñ akoestiese vertoning en heerlike samesyn. Kom geniet ñ aand van liedjies, stories en liefde. Daar sal heerlike kos en verversings wees. Bespreek jou plek vandag nog!

Venue: Tevah Venue  | Event date:  11 September 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 7 Ted Dean Straat  | Contact Number:  0815216133  | Contact Email:  rikus.kuns@gmail.com
View All

News

25 years later: 9/11 reshaped South Africa’s security landscape

Twenty-five years after the September 11 attacks in the United States, South Africa continues to navigate a global political and security environment shaped by the tragedy.  Read More


Muntstukke in fontein help Rome se kwesbaarstes

Twee keer per week word Rome se bekendste fontein afgeskakel, gedreineer en soos ’n sitkamermat met ’n stofsuier skoongemaak.  Read More


Vegetaries? Pasop vir toksiene in alternatiewe produkte vir vleis

’n Groot opname van plant-gebaseerde kosse en drankies wat in die Verenigde Koninkryk verkoop word, het ’n verrassende bevinding opgelewer wat mense twee keer sal laat dink voor hulle dit inneem.  Read More


Skikking oor veiliger sosiale media kan ook SA kinders bevoordeel

Meta, die maatskappy agter Facebook en Instagram, het vandeesweek ’n geskiedkundige skikking in die VSA bereik om kinders se veilige gebruik van sosiale media te versterk.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.