Jy begin jou dag met Geesvervulde oggendstilletyd in die pragtige natuurskoon waar jy met die Here kan connect. Geniet lekker koffieshop-kuiers, snoepie en etes saam met vriende oud en nuut. Jy ontdek 'n dieper geloof en neem deel aan dinamiese groepbesprekings wat handel oor verskeie tema's. Jy geniet die middag gevul met opwindende aktiwiteite en bou kosbare lewenslange vriendskappe Ouers is verantwoordelik vir vervoer na die kamp en terug indien u gemeente nie vervoer voorsien nie. Ons sluit die dag af saam met die praise & worship span en inspirerende sprekers.
Mooigenoeg Tienerkamp
Venue: NG Mooigenoeg Kamp terein
| Event date: 26 September 2026, 08:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: N30, Dealsgift
| Contact Number: 083 292 9105
