NG Uitsig Oppi Koppi Fees
Kom kuier saam ons gesins vriendelike gemeente, met lekker vermaak vir die hele gesin. Kom proe die ware gees van ons gemeenskap! Bring jou familie en vriende. Die fees is die ideale plek om lekker saam te kuier. Kom vier fees saam met ons! Iets van als vir die hele gesin! Smul aan lekker 'n heerlike ontbyt, potjie, pannekoek, en. Baie stalletjies, veteraan motors. Veilige speel area vir kinders met springkastelle. Toegang gratis
Venue: N G Kerk Uitsig
| Event date: 26 September 2026, 09:00
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Werda singel 2, Uitsig, Bloemfontein
| Contact Number: 0764994042
| Contact Email: nguitsig@gdpnet.co.za
