NG Uitsig Gemeente bediening erediens
NG Gemeente Uitsig sluit ons fees af, en nooi almal uit na ons erediens. Kom geniet 'n geesvervulde oggend in die teen- woordigheid van die Heilige Gees, na Dewald Gouws se liefde vir Ons Hemelse Vader, deur middel van sy (“gospel”- bediening), wat sy roeping is. Dewald se passie om die Here te dien, deel hy met almal wat bereid is om te luister. Gratis toegang. Sagte kollekte word opgeneem.
Venue: NG Kerk Uitsig
| Event date: 27 September 2026, 08:45
| Area: Free State
| City: Bloemfontein
| Address: Werda singel 2, Uitsig, Bloemfontein
| Contact Number: 0764994042
| Contact Email: nguitsig@gdpnet.co.za
