On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Laurika
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Duitse Musiekfees

Duitse Musiekfees

Moenie hierdie onvergeetlike aand misloop nie! Kom geniet die St Paulus Lutherse Kerk se Duitse Musiekfees om 18:00 op Vrydag 16 Oktober by Cachetstraat 2, Dan Pienaar. Geniet 'n feestelike atmosfeer met Duitse musiek, goeie geselskap en heerlike kos. Kaartjies kos R200 per persoon, sluit die ete in en is beperk. Vir navrae of besprekings, WhatsApp Willem by 082 305 9760. Nooi jou vriende en familie en kom eet, kuier en sing saam!

Venue: St Paulus Lutherse Kerk  | Event date:  16 October 2026, 18:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 2 Cachet Street, Dan Pienaar, Bloemfontein  | Contact Number:  WhatsApp: 0823059760  | Contact Email:  corne5.greyvenstein@gmail.com
View All

News

VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.