Ester vir n tyd soos hierdie
Produksie is deur Marelize Hadassah Gouws geskryf Ester vir n tyd soos hierdie. Die verhaal van Ester waar ons kan sien dat God gewone mense soos ons gebruik om sy werk uit te voer. Vertoning is gratis. Tyd 15h00 vir bejaardes 19h00 Navrae Louise Deetlefs
Venue: NG Kerk Welkom-Wes
| Event date: 11 October 2026, 19:00
| Area: Free State
| City: Welkom
| Address: Heidelaan, Jim Fouchepark
| Contact Number: 0834510136
| Contact Email: ldeetleft@hotmail.com
