On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Ashmund
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Fichies inloer en opedag

Fichies inloer en opedag

Kom kuier saam by Fichies! Kom ontmoet ons vriendelike onnies, ervaar ons omgee en gesels lekker saam oor jou kind se toekoms. Ons sien uit om julle te ontmoet en saam die volgende stap te beplan!

Venue: Fichardtpark Primêre Skool  | Event date:  09 October 2026, 16:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein  | Contact Number:  0515228166  | Contact Email:  anne@fichies.co.za
View All

News

Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


EU beplan streng nuwe reëls vir kinders op sosiale media

Strenger beperkings op die gebruik van sosiale media wag straks op Europese kinders jonger as 15 nadat die Europese Unie (EU) planne aangekondig het om toegang tot platforms soos TikTok, Instagram,...  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.