On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Classic Sundays Christie
Show Background
NEXT: 16:00 - 19:00 All Request Sunday with Nikki
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Sendeling, Jeff Eloff uit Amerika by PPK Welkom

Sendeling, Jeff Eloff uit Amerika by PPK Welkom

Jeff Eloff, ʼn sendeling uit Amerika, kom bedien by PPK WOORD EN LEWE BEDIENING by 53 Tempestweg, Bedelia, Welkom. Oggenddiens 09h00 | Aanddiens 17h00

Venue: PPK Welkom  | Event date:  18 October 2026, 19:09  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 53 Tempestweg , Bedelia , Welkom  | Contact Number:  0711399437
View All

News

VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.