PREDATORS CANCER AWARENESS RUN
Predators MCC in Klerksdorp bied aan die Predators Cancer Awareness Run op Sondag 18 Oktober 2026. Ons nooi alle Bikers uit om die run saam met ons te doen. Die Rio Casino in Klerksdorp borg die Goodie Bags wat aan die eerste 120 persone gegee sal word wat Registreer, plus n lap wapen. Alle fondse gaan aan kanker. Kontak - Sarie Coffee 0825668376
Venue: RIO HOTEL CASINO AND CONVENTION RESORT
| Event date: 14 October 2026, 09:00
| Area: North West
| City: KLERKSDORP
| Address: CNR N12 AND RIO BOULEVARD, MEIRINGSPARK, KLERKSDORP
| Contact Number: 0825668376
| Contact Email: sarie.coffee@gmail.com
