On Now
Weekends 09:00 - 13:00
The Central SA Top 40 Laurika
Show Background
NEXT: 13:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Benita
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: CANSA dag

CANSA dag

Hierdie geleentheid is 'n CANSA-dag ter ondersteuning van kankernavorsing, opvoeding en ondersteuning. Dit vind plaas om bewusmaking van borskanker te bevorder en mense bymekaar te bring vir 'n goeie doel. Datum & Tyd: Saterdag, 17 Oktober om 11:00 | Plek: Curie Pub & Grill | Gasspreker: Margaret Saaiman. Praat oor haar journey as 'n borskanker survivor. | Koste: R150 per persoon | Kleredrag (Dress Code): Pienk | Insluitings: 'n Ligte ete word bedien tesame met 'n komplimentêre Side Kick-drankie. | Kaartjies is beskikbaar by Curie Pub.

Venue: Curie Pub & Grill  | Event date:  17 October 2026, 11:00  | Area:  Free State  | City:  Bloemfontein  | Address: 123 curie laan, Fleurdal, Bloemfontein  | Contact Number:  0675837357/0723865829
View All

News

VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.