Pootjies van Hoop
Upington se 2 diere liefdadigheidsorganisasies hou Saterdag 'n "Dip" Dag. Benodighede as volg. Honde- en Katkos. Ou handdoeke. Halsbande. Elke Hondjie en Katjie word gedip / gepoeier teen Bosluise en vlooie, hulle sal ook n pakkie kossies kry solank as wat daar beskikbaar is.
Venue: Rosedale Mall
| Event date: 17 October 2026, 09:00
| Area: Northern Cape
| City: Upington
| Address: 2 Amajuba St, Rosedale , Upington, 8801
| Contact Number: 0827731932
| Contact Email: theronshaune@gmail.com
