Ons hou weer Liggiefees in Wolmaransstad die 27ste en 28ste November 2026. Ons nooi almal uit om die twee aande saam ons te kom geniet. Vrydagaand het ons Carols by Candlelight om 20H30 en Saterdagaand het is dit Chris Else om 20H30. Ons het ook 'n kersmark albei dae wat al van 16H30 oop is. Toegang is R30 per volwassene en R20 per kind onder 12. Bring kamp kampstoele saam. Die liggiefees is ten bate van die AGS Goeie Nuus kerk, plaaslike welsyn en die plaasike tehuis vir bejaardes. Kontak Pastoor Wouter by 071 873 1393 of Marina by 0824155150 vir enige navrae.
Wolmaranstad Liggiefees
Venue: AGS Goeie Nuus Gemeente Wolmaransstad
| Event date: 15 October 2026, 09:29
| Area: North West
| City: Wolmaransstad
| Address: 32 Liejds straat
| Contact Number: 0718731393
