On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Laurika
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Manne-Aand Hervormde Kerk Doringkruin

Manne-Aand Hervormde Kerk Doringkruin

Die Hervormde Gemeente Doriongkruin in Klerksdorp se Manna-Aand vind plaas, Donderdagaand 29 Oktober om 18:00 by Defrato saal, NWK perseel op die Ventersdorp pad. Ondersteun asb die fondsinsamelingsprojek deur 'n Tafel te koop teen R5000 vir 10 persone wat 'n braai-ete insluit. Kontant kroeg is beskikbaar. Kontak Hanrie van Staden 0834632014 vir meer inligting.

Venue: NWK Terrein Ventersdorppad  | Event date:  15 October 2026, 11:26  | Area:  North West  | City:  Doringkruin Klerksdorp  | Address: 52 Boekenhout street, Klerksdorp  | Contact Number:  0834632014  | Contact Email:  hanrievs@gmail.com
View All

News

VSA wil teregstelling van majoor regstreeks uitsaai

Die beplande teregstelling van ’n voormalige Amerikaanse weermag-majoor op 3 Desember sal moontlik direk uitgesaai word.  Read More


Andrew betwis wettigheid van Britse polisie se optrede teen hom

’n Britse hof beslis Donderdag (8/10) oor die wettigheid van Andrew Mountbatten-Windsor se inhegtenisneming in Februarie.  Read More


Skotse ‘eilandfamilie’ vier eerste baba in dekades

Die eerste baba in meer as 30 jaar is vroeër vandeesmaand op ’n afgeleë eiland in die Skotse argipel Orkney gebore.  Read More


Slimhouers, streng reëls bekamp Suid-Korea se kosafval; New York wil ook

Suid-Korea het daarin geslaag om die hoeveelheid huishoudelike kosafval wat op stortingsterreine beland, van 97% tot bykans nul te verminder. Nou probeer New York dié sukses navolg.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.