On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight OFM
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Abraham Kriel Kinderhuis Liggiefees 2018 (Potchefstroom 23 November-31 Desember)

Abraham Kriel Kinderhuis Liggiefees 2018 (Potchefstroom 23 November-31 Desember)

Die Abraham Kriel Liggiefees 2018 vind plaas vanaf 23 November-31 Desember 2018. Verskeie bekende kunstenaars tree op verskillende aande by die Liggiefees op. Die Liggiefees het hierdie jaar ook 'n kersmark, baie kos stalletjies en verskillende prettige aktiwiteite vir die kinders en tieners. Inligting oor die Liggiefees kan verkry word op die Abraham Kriel Child and Youth Care Centre webtuiste of Abraham Kriel Children's Home - Potchefstroom Facebook-blad. Die fees begin die 23ste November met Jannie Moolman en Kevin Leo as gaskunstenaars. Jak de Priester is die kunstenaar vir die aand van 24 November. Kaartjies beloop R20,00 per persoon en kan by die hekke gekoop word. Die hekke vir die Liggiefees maak 19:00 daagliks oop.

Venue: Abraham Kriel Child and Youth Care Centre  | Event date:  23 November 2018, 19:00  | Area:  North West  | City:  Potchefstroom  | Address: Hoek van Kruis- & Viljoenstraat
View All

News

China steps in as ‘guardian’ in high-stakes US–Iran cease-fire

A two-week cease-fire between the US and Iran, struck just hours before the deadline set by Donald Trump, is placing China firmly in the spotlight as a potential stabilising force in one of the...  Read More


Kenia treur ná dood van ikoniese olifant

Die Amboseli Nasionale Park in Kenia het Saterdag (3/1) bekend gemaak sy legendariese olifant, Craig (54), is dood. Hy was bekend vir sy reusetande en kalm en waardige persoonlikheid.  Read More


Minstens twee sterf in aardbewing in Mexiko

Minstens twee mense is Vrydag (2/1) in die sentrale en suidelike dele van Mexiko dood in ’n aardbewing met ’n sterkte van 6,5.  Read More


Switserland rou ná 40 sterf in brand by skioord

Switserse ondersoekbeamptes is besig om die slagoffers te identifiseer van ’n brand wat in ’n oorvol kroeg uitgebreek het en die lewens van 40 mense geëis het. Altesaam 115 mense is beseer.  Read More


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.