On Now
Weekdays 22:00 - 23:59
Overnight Oscar
Show Background
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Affie Virtuele Wildsfees

Affie Virtuele Wildsfees

Die Affie-Wildsfees word vanjaar aangebied as die Affie Virtuele Wildsfees. Die eeufeesvieringe van die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria en die Afrikaanse Hoër Seunskool het skipbreuk gely as gevolg van die viruspandemie. Die produksie bied ‘n alternatief aan Wildsfeesgangers, maar waar die fees in die verlede eksklusief vir Pretorianers beskore was, kan kykers nou landwyd en wêreldwyd saamkuier. Die 3-uurlange produksie sluit optredes in van Appel, Bad Peter, Elandré en Early B. Nog ‘n groot verrassing sal later aangekondig word. Hou die webwerf dop by www.affieswildsfees.co.za. Hierdie fondsinsamelingsprojek word lewendig uitgesaai op Saterdag, 15 Augustus 2020, vanaf 17:30. Teen slegs R300 vir die hele gesin is dit ongelooflike waarde vir geld. Kaartjies is beskikbaar by www.affieswildsfees.co.za.

Venue: Virtual Production at www.affieswildsfees.co.za  | Event date:  15 August 2020, 17:00  | Area:  Gauteng  | City:  Pretoria  | Address:  | Contact Number:  0836333606  | Contact Email:  lizelle.coetzee@dpw.gov.za
View All

News

Israeliese lugaanval in Doha wyd veroordeel

Internasionale veroordeling neem toe ná Israel se ongekende lugaanval op Hamas-leiers in die Katarse hoofstad, Doha, Dinsdagmiddag (9/9).  Read More


Netanyahu beloof sterk optrede ná moord op 6

Israel se premier Benjamin Netanyahu beloof “elkeen wat gehelp het” sal gevang word ná ’n skietvoorval in Jerusalem Maandagoggend (8/9) in Jerusalem waarin minstens ses mense dood is.  Read More


Onthul ‘privaat gesprek’ Poetin wil vir ewig leef?

Dit gons wêreldwyd oor ’n “privaat” gesprek tussen die Russiese en Chinese presidente oor orgaanoorplantings en onsterflikheid wat per abuis vasgevang is deur ’n “warm mikrofoon” tydens ’n militêre...  Read More


Tiener Sondag heilig verklaar 19 jaar ná sy dood

’n Brits-Italiaanse tiener (15) word Sondag 19 jaar ná sy kankerdood die eerste lid van die milleniër-generasie wat deur die Rooms-Katolieke Kerk heilig verklaar word.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.