On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Anny
Listen Live Streams

Local News

Gedenk-begraafplaas in BFN word opgeknap

───   09:06 Mon, 17 Sep 2012

Bloemfontein - 'n Tegniese span van die Erfenis Stigting het begin om grafte op te knap in die Gedenk-begraafplaas in Bloemfontein, waar mense begrawe is wat in konsentrasiekampe in die Anglo-Boereoorlog oorlede is. Bykans 1 700 vroue en kinders het in die Bloemfonteinse konsentrasiekamp gesterf. Die Stigting het reeds konsentrasiekamp-grafte by Heilbron en Winburg opgeknap.

SAUK

More from Local News

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.