On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

Local News

Video: Pres Jacob Zuma and Premier Ace Magashule in Botshabelo

───   17:29 Fri, 02 Aug 2013



Refilwe Mekoa

President Jacob Zuma het vanmiddag honderde ondersteuners in Botshabelo buite Bloemfontein toegespreek. Hy het die skare aangemoedig om in volgende jaar se verkiesing vir die huidige regering te stem aangesien die nuwe partye, wat gaan probeer om die ANC te ontsetel, volgens hom nie 'n duik in die ANC se bewind gaan maak nie. Zuma het gesê die nuwe partye wat onlangs in Suid-Afrika tot stand gekom het, word gedryf deur woede. Zuma het ook die huis van een bendelid in die omgewing besoek en die seun se ma moed in gepraat.

More from Local News

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.