General
Waar kom klop-klop grappies vandaan?─── 15:38 Tue, 29 Jan 2019
Al ooit gewonder waar kom klop-klop-grappies vandaan?
Dit is een van die wêreld se bekende grappies. Die' grappies het veral in die 1930's gewild begin raak. Juliana Labianca van Best Life het navorsing gedoen na die oorsprong van die grappies, en gevind dat een van die eerste gedokumenteerde voorvalle van 'n klop-klop-rympie, was uit 'n dialoog uit een van die William Shakespeare se bekende werke, Macbeth. Maroela Media berig, dat in die 1900's het die grappie eers met "ken jy?" begin. Die verslaggewer, Merley McEvoy het in 1922 in 'n uitgawe van die Oakland Tribune begin met: Do you know Arthur? Arthur who? Arthurmometer!
Teen 1936 het die "ken jy" grappies amptelik in "klop-klop"-grappies verander.
Some Examples of Knock Knock jokes:
Knock, knock! Who’s there? Abe. Abe who? Abe CDEFJH…
Knock, Knock! Who’s there? Ken Ken who? Ken I come in? It’s cold out here.
Knock, Knock! Who’s there? Witch. Witch who? Witch one of you will give me some Halloween candy?
Knock, knock Who’s there? Leaf Leaf Who? Leaf Me Alone!
Knock knock. Who’s there? Cow says. Cow says who? No, a cow says mooooo!
Knock knock. Who’s there? Etch. Etch who? Bless you, friend.
Maroela Media/ Readers Digest
