On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

World News

22 beseer na mes-aanval by VSA-skool

───   06:25 Thu, 10 Apr 2014

22 beseer na mes-aanval by VSA-skool | News Article
Pittsburg - 'n Hoërskoolleerling wat met twee messe gewapen was, het Maandag 21 medeleerders en 'n veiligheidswag gewond by 'n hoërskool in die Amerikaanse deelstaat Pennsilvanië.
 
Volgens berigte het talle van die leerlinge lewensbedreigende beserings opgedoen. Meeste van die slagoffers is tussen 14 en 17 jaar oud.
 
Die 16-jarige Alex Hribal is by die Franklin Regional-hoërskool in Murrysville in hegtenis geneem.
 
Die aanval het glo omstreeks 14:00 Suid-Afrikaanse tyd plaasgevind kort nadat leerlinge by die skool aangekom het.
 
BBC

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.