On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

National

Muizenberg-brande: brandbestryders werk onverpoos

───   09:34 Wed, 04 Mar 2015

Muizenberg - Agt huise is beskadig en ten minste 300 mense uit hulle huise ontruim terwyl brandbestryders steeds in Muizenberg sukkel om 'n brand, wat die naweek uitgebreek het, te blus.

Kaapstad rampbestuurwoordvoerder, Charlotte Powell sê sowat 300 brandbestryders werk onverpoos om die vuur te probeer blus. Gebiede waar die vuur steeds nie onder beheer is nie, is Clovelly, Klein Constantia en Tokai. Die Kaapstad se stadsraad het intussen gesê hulle is opreg dankbaar vir die inwoners van die Moederstad wat gehoor gegee het aan die oproep na water en kos vir die brandbestryders. Boyesweg, Chapman's Peak en Clovellyweg is steeds gesluit.

Podcasts

Stadsraad se JP Smith oor kos vir brandbestryders:

More from National

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.