On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Off-Beat-News

Seemeeue maak groot opslae in Britanje

───   10:49 Mon, 10 Aug 2015

London - Seemeeue maak groot opslae in Britanje.

Hoewel besoekers aan die land se strande gewoond geraak het aan die voorbarige geveerdes wat hul vis en tjips steel, haal die voëls deesdae ook koerantopskrifte in die poniepers.

Van die onlangse berigte sluit in 'n seemeeu wat 'n slimfoon gegaps het, 'n kanibalistiese reeksmoordenaar, en hoe die veglustige voëls onwettige immigrante laat spaander het.

Die meeue word luidens berigte in selfs die hoofstroom media al meer slinks met hul diefstal, maar kenners meen die diere het bloot net gewoond geraak aan mense se teenwoordigheid in hul omgewing en sien hulle as 'n bron van kos.

Die seemeeue is dalk ook meer aggresief in Julie omdat hulle kuikens het.

AP

More from Off-Beat-News

You May be Interested in

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.