On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Senwes Equipment - eksklusiewe John Deere handelaar in sentraal Suid-Afrika

───   08:48 Fri, 13 May 2022

Sponsored08:48 Fri, 13 May 2022
Senwes Equipment - eksklusiewe John Deere handelaar in sentraal Suid-Afrika | News Article

Senwes Equipment fokus op toerusting en implemente en word hoog aangeskryf as ‘n diensvennoot. Hulle bied verskeie meganisasie-en instandhoudingsoplossings aan klante vanuit 27 takke en 18 meganisasiewerkswinkels landwyd.

Senwes Equipment is dan ook ‘n eksklusiewe John Deere handelaar in sentraal Suid-Afrika en die gesamentlike onderneming, JDI, brei die maatskappy se voetspoor uit na die Wes- en Oos Kaap. Verder sluit Senwes se produkaanbod ook Staalmeester en Falcon in, wat meer toegespits is op die hooi-, kuilvoer- en grasbaanmarkte.

Watter dienste bied Senwes Equipment aan?

  • Heelwerktuie

Heelwerktuigbemakers wat help met raad en uitstekende diens ten opsigte van implemente en ander landboutoerusting.

  • Onderdele

Senwes Equipment bied top gehalte onderdele, tree ook op as agente vir verskeie nasionale en internasionale handelsmerke

  • Werkswinkels

Senwes Eqipment se werkswinkels verteenwoordig een van die belangrikste ondersteunings-en naverkope-dienste. Hulle vakmanne lewer gespesialiseerde dienste, algemene herstelwerk en instandhouding van agentskapprodukte

  • Presisieboerdery

Bring die nuutste landboutegnologie op 'n wetenskaplike, praktiese en verantwoordelike wyse na die produsent.

  • Gebruikte heelwerktuie

Senwes Equipment is 'n trotse verskaffer van gehalte gebruikte heelwerktuie

  • Konstruksie-en bosboutoerusiting

Senwes Equipment is 'n eksklusiewe agent vir die sogenaamde geelreeks-masjiene in sentraal Suid-Afrika.

Jaco de Waal het met Ferdie Pieterse, die Besturende Direkteur van Senwes Equipment, gesels oor die opwindende nuwe John Deere konstruksie-en bosboureeks. Luister hier:

 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.