Babbelgum vir die Siel
Oats koekies─── 08:25 Sat, 01 Jun 2013

Bestanddele:
3 koppies klapper
1 koppie koelmeelblom
4 koppies oats
1 ½ koppies suiker
1 teelepel sout
1 teelepel kaneel
1 koppie gesmelte botter
3 eetlepels goue stroop
2 teelepels koeksoda opgelos in ’n ¼ koppie melk
Metode:
Voorverhit oond tot 180 ºC. Meng al die droë bestanddele. Meng stroop en gesmelte botter saam. Voeg saam met die droë bestanddele. Voeg dan koeksoda-mengsel by. Sproei ’n oondpan met Spray ’n Cook. Gooi mengsel in die oondpan en bak vir 20 minute. Sny in blokkies en laat afkoel voor dit uit die pan gehaal word. Lewer ongeveer 60 koekies.