Babbelgum vir die Siel
Piesang - kondensmelktert─── 08:42 Sat, 15 Mar 2014
Bestanddele:
1 pak tennisbeskuitjies
500 ml melk
2 eetlepels hoogvol vlapoeier
¼ koppie suurlemoensap
2 eetlepels suiker
2 piesangs, in skyfies gesny
1 blik kondensmelk
Metode:
Maak dik vla van melk, suiker en vlapoeier. Voeg piesangs by vla. Giet warm vla oor beskuitjies. Klop kondensmelk met sap styf en gooi bo oor. Dien op wanneer koud.