On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Hemelse steak

───   08:46 Sat, 19 Jul 2014

Hemelse steak | News Article
(resep deur Eugene-Joshua Mouton)

Bestanddele:

1 kg tenderised steak (sny in stukke)
Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel.
2 uie, in dun skywe gesny
1 bakkie sampioene, in skywe gesny
Pak lae om die beurt van vleis, uie en sampioene in 'n oondvaste bak

Meng saam:

200 ml melk,
250 ml room,
1 eetlepel worcester sous
1 eetlepel blatjang
1 eetlepel tamatiesous,
1 pakkie wit uiesoppoeier

Meng goed en gooi oor vleis in bak. Strooi 1 koppie gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe met deksel. Bak vir 60 - 90 minute by 160 ºC.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.