On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

Kondensmelkkoekies

───   08:27 Sat, 11 Oct 2014

Kondensmelkkoekies | News Article
 
 
Bestanddele:

12 k koekmeel
3 k suiker
750 g margarien
4 eiers
1 blik kondensmelk
1 e stroop
3 t koeksoda
3 t kremetart
½ t sout
 
Metode:
 
Room botter en suiker, gooi eiers een vir een in. Voeg kondensmelk en stroop by en meng goed. Gooi meel, koeksoda, kremetart en sout by.
Maak aan tot verlangde styfte en vorm balletjies. Bak 15 – 20 minute by 180°C. Sit op mekaar met appelkooskonfyt of vanielje versiersuiker.
 
Resep: Joey Pienaar
Dié resep is oorspronklik in Knuppeldik aan koningskos gepubliseer

Foto: www.huisgenoot.com

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.