On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

National

Staggie op dagparool vrygelaat

───   14:35 Mon, 23 Sep 2013

Staggie op dagparool vrygelaat | News Article
Paarl - Voormalige Hard Livings-bendeleier, Rashied Staggie, is vanoggend op dagparool vrygelaat.
 
Sy vrou, drie dogters en seun het hom by die Pollsmoor-tronk in die Paarl ontmoet. Staggie het 11 jaar van sy 15-jaar vonnis uitgedien.
 
Hy is gevonnis vir ontvoering en ook omdat hy opdrag gegee het vir 'n tienermeisie se verkragting.
 
Afhangend van sy gedrag sal Staggie volgende jaar in aanmerking kom vir volle parool.
Algoa FM


Podcasts

Logan Maistry:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.