On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Rugby

Twee klubwedstryde vind vandag plaas

───   10:54 Tue, 06 May 2008

Twee klubwedstryde vind vandag plaas | News Article

Hendrik Cronjé

Bloemfontein. - Polisie sal een van sy grootste regrukpogings in sy geskiedenis benodig indien hy vandag hier met Irawas in 'n Konica Minolta Stadsbeker-rugbywedstryd wil afreken.

Polisie stel die seisoen om die minste te sê erg teleur.

In vandag se ander wedstryd sal Collegians self op hulle beste moet wees om 'n drieë-golf van Shimlas te verhinder. Dit lyk of Shimlas nou vir die eerste keer momentum onder Jaco Swanepoel as afrigter begin optel.

Swanepoel het sy span onder meer deur die Vodacombeker-losskakel van die Vodacom-Vrystaat, Jannie Myburgh, versterk.

Die uitslae van die naweek se wedstryde is: Irawas 50 Crusaders 15 en Shimlas 51 Polisie 3.

Die spanne vir vanaand se wedstryde is:

MUNISIPALITEIT (18:30): Shimlas: Dandre Gerber; Shagan Windvogel, Jacko Jackson, Ruan Jacobs, Friedrich Lombaard; Jannie Myburgh, Danny Theron; Arne Grobbelaar, Andre Tredoux, Morne Burger, Wilken Heyns, Willie Britz, Drew van Coller, Gert Eramsus, Vaatjie Koorsen. PLAASVERVANGERS: PW van Vuuren, James Hallewell, Waltie Vermeulen, Boer van Niekerk, Danie Cronje, Roelof Steyn, Llewellyn Adonis.  

Collegians: Gideon Goosen; Louw van Deventer, Japie Naude, Freddie Ntuli, DJ Spies; Nielbert Kitching, Robert Doubell; JD Roodt, Gerhard Cronjé, Dolf van Coller, Julian van der Merwe, Piet van den Heerver, Danie van Wyngaardt, Ben Rheeder, Leroy Coetzee.

SHIMLAPARK (19:30): Irawas:  Gerhard Landman; Johan Koen, Earl Snyman, Jacques Steenekamp, Rowan Walters; Lionel Cronje, Enrico Schultz; Ettienne Terblanche, Nicolaas Le Roux, Nicky Potgieter, Adolf Swiegers, Noppe van Heerden, Jaco vd Westhuizen, Kaas Kelder, Richard Harris. PLAASVERVANGERS: Johan Wessels, Louis van Rensburg, Loodt Buchner, Lappies Labuschagne, Jacques Roberts,  Okkie van Zyl, Henry du Toit.

Polisie (moontlik): Franco van der Merwe; Heinno Shepperson, Sybrand van der Westhuizen, Cassie Louw, Bouke Spoelstra; Jeandré Horring, Willie van den Berg; Dievan van Wyk (k), Francois Nel, Gerhard Rust, JP Badenhorst, Ian Potgieter, Kobus Nel, Max Chabane, Danie Fourie.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.