On Now
Weekdays 05:00 - 06:00
The Agri Hour Gerben
NEXT: 06:00 - 09:00 The Good Morning Breakfast with Shandor, Margaret and John
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Boer soek 'n vrou: "Tyson en Alri is verloof"

───   10:32 Wed, 25 May 2022

Boer soek 'n vrou: "Tyson en Alri is verloof" | News Article
Tyson Zunckel en Alri Vorster

Seisoen 14 van "Boer soek 'n vrou" se Tyson en Alri is uiteindelik verloof! Die paartjie herleef die oomblik terwyl Tyson onthou sy brein wou nie lekker saam werk nie.

Tyson en Alri het op Instagram bekend gemaak dat hulle verloof is! Alri het iets verwag, maar haar pa het haar verseker dat daar nog geen sprake van ouers-vra of trou is nie; minwetend het Tyson alreeds alles beplan.


Luister na die volle gesprek hier:




Boer Tyson het geweet aan die begin van sy liefdesreis dat hy sy trouvrou gaan ontmoet. 



@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.