A Slice of Life
Vrouekeur - Twee beeldskones van "Ballade vir 'n Enkeling"─── 15:57 Mon, 16 Mar 2015

Rolanda Marais en Christia Visser is die week op die Vrouekeur voorblad en hulle lyk te pragtig! Hulle gesels oor die film "Ballade vir 'n enkeling" wat die week landswyd in filmteaters begin draai. Verder gesels ek met Eldaleen Hugo oor alles wat in die week se Vrouekeur vir jou wag! Luister gerus hier!

Kyk hier gerus na die lokprent vir "Ballade vir 'n Enkeling".