On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri-Uur: Jongste Safex-nuus

───   05:00 Tue, 13 Apr 2021

Agri-Uur: Jongste Safex-nuus | News Article
FOTO: PHOTOXPRESS

Hierdie verslag word deur Graan SA (GSA) verskaf.

Mielies:

Die plaaslike mark het gister hoofsaaklik ondersteuning gekry en het in die groen verhandel oor alle wit- en geelmielie-kontrakte wat tans gelys is.

Die witmielie-mark het vir lewering in Julie R7/ton hoër gesluit teen R3 132/ton. Die geelmielie-mark het lewering in Julie teen R3 279/ton gesluit wat ‘n styging van R9/ton is.


Sojabone:

Die plaaslike sojaboonmark het hoofsaaklik onder druk gekom en het die dag se verhandelinge afwaarts gesluit.

Sojaboonpryse vir lewering in Mei het R107/ton laer verhandel vir die dag en het teen R7 098/ton gesluit.


Koring:

Die plaaslike koringmark het ook gister onder druk gekom.

Die plaaslike koring mark het gister R70/ton laer verhandel vir lewering in Julie en het teen R4 836/ton gesluit.


OFM-nuus



@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.