On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Uitvoermarkte kan positiewe invloed op lewendehawepryse hê

───   05:00 Thu, 22 Apr 2021

Uitvoermarkte kan positiewe invloed op lewendehawepryse hê | News Article
FOTO: SABRINA DEAN

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Volgens Derksen het speenkalwers op die plaaslike veilings, onder 200kg, teen R43,44 per kg verkoop. Speenkalwers tussen 200kg en 250kg het teen R38,10 en speenkalwers oor 250kg het teen R36,30 per kg verkoop.

Ander veilingspryse vir beeste:

A-klas beeste              R27,50 per kg

B-klas beeste              R24,50 per kg

C-klas vet koeie          R23,50 per kg

Maer koeie                 Wissel tussen R18,00 en R19,25 per kg

Slagbulle                     R24,30 per kg

Skape

Stoorlammers           R43,51 per kg

Slaglammers             R38,50 per kg

Stoorskape                R29,63 per kg

Vetskape                    R31,15 per kg

Bokke

Lammers                   R50,08 per kg

Ooie                           R39,81 per kg


Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.



OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.