On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Agri Hour

Boere gewaarsku oor moontlike veldbrande

───   ELSABÉ RICHARD 05:30 Mon, 26 Apr 2021

Boere gewaarsku oor moontlike veldbrande  | News Article
FOTO: OFM-NUUS

Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging (VSSBBV), sê hoë hoeveelhede plantmateriaal ná die reën kan lei tot veldbrande.

Hy deel dat vooruitsigte toon dat dit ‘n relatiewe aktiewe brandseisoen gaan wees en maan boere om nou al voorsorgmaatreëls te tref. 

Sien onderstaande PODCAST



OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.