Agri Hour
Geslagsiektes onder kuddes─── ELSABÉ RICHARD 05:00 Mon, 26 Apr 2021
FOTO: SABRINA DEAN
Boere moet op ‘n gereelde basis hulle diere ondersoek om te verseker datdiere nie enige siekte tekens toon nie.
Dit is volgens dr Lizanne Meiring,veearts by die Universiteit van die Vrystaat. Meiring praat vandag oorgeslagsiektes en die impak wat dit op ‘n veeboerdery kan hê.
Sien onderstaande PODCAST
OFM-nuus
