On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri-Uur: Jongste Safex-nuus

───   08:10 Thu, 17 Jun 2021

Agri-Uur: Jongste Safex-nuus | News Article
PHOTO: Photoexpress

Hierdie verslag word deur Graan SA (GSA) verskaf.

Mielies

Volgens die nuutste weeklikse produksievorderingsverslag is 68% van die Amerikaanse mielies in 'n goeie tot uitstekende toestand.

Die 68% wat in 'n goeie tot uitstekende toestand is, is laer as die vorige week se 72% en die vorige jaar se 71% wat in 'n goeie tot uitstekende toestand was teen dieselfde tyd van die seisoen.

Die plaaslike mark was gister gesluit weens 'n openbare vakansiedag.


Sojabone

Volgens die nuutste weeklikse produksievorderingsverslag is 62% van die Amerikaanse sojabone in 'n goeie tot uitstekende toestand.

Die 62% wat in 'n goeie tot uitstekende toestand is, is laer as die vorige week se 67% en die vorige jaar se 72% wat in 'n goeie tot uitstekende toestand was teen dieselfde tyd van die seisoen.

Die plaaslike mark was gister gesluit weens 'n openbare vakansiedag.


Koring

Volgens die nuutste weeklikse produksievorderingsverslag is 48% van die Amerikaanse winterkoring in 'n goeie tot uitstekende toestand.

Die 48% wat in 'n goeie tot uitstekende toestand is, is swakker as die vorige week en vorige jaar se 50% wat in 'n goeie tot uitstekende toestand was.

Die plaaslike mark was gister gesluit weens 'n openbare vakansiedag.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.