On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agri Hour

NWK stel opwindende leierskapsprogram bekend

───   05:30 Thu, 17 Jun 2021

NWK stel opwindende leierskapsprogram bekend | News Article

Die landboubesigheid, NWK, het ‘n opwindende leierskapprogram bekend gestel.

Hierdie program, genaamd “Leierskap in Landbou”, het ten doel om potensiële leiers in die landboubedryf te identifiseer. 

Sien onderstaande PODCAST

Daar is onlangs bepaal dat wêreldwyd tot soveel as 80% van werknemers bedank weens ’n gebrek aan leierskap in die werkplek.

Dit word wyd aanvaar dat sterk leierskap direk verband hou met ’n onderneming se vermoë om te presteer. Slegs vyf-persent van ondernemings belê egter in leierskapsontwikkeling.

Een maatskappy wat egter glo in die belangrikheid van leierskapsontwikkeling, nie net in hul eie onderneming nie, maar ook in die bedryf, is NWK. “Jou dinamiese vennoot in landbou” het weer eens iets opwindend en toonaangewend na die mark gebring.

Vir meer besonderhede, lees meer aanlyn by NWK, kontak jou wyksdirekteur, of stuur ’n e-pos aan dennis@nwk.co.za of legal@nwk.co.za.



OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.