Agri Hour
Rosyntjiepryse onder druk, maar verkope op met 20% in SA─── ELSABÉ RICHARD 05:30 Tue, 03 Aug 2021
Rosyntjieverkope in Suid-Afrika het met sowat 20% toegeneem alhoewel die bedryf se pryse tans onder druk verkeer.
Sien onderstaande PODCAST
Internasionaal het verkope jaar-op-jaar met sowat 13% gegroei.
Ferdie Botha, hoof uitvoerende bestuurder van Raisins SA, sê toe die Covid-19 pandemie sy kop verlede jaar in die land uitgesteek het, was die bedryf bekommerd.
Tot hul verbasing het verkope egter toegeneem.
OFM-nuus