Agri Hour

Voedselsekerheidsaktivis gesels oor vrugbare grond en tuisgemaakte kompos

───   ELSABÉ RICHARD 05:30 Thu, 21 Oct 2021

Voedselsekerheidsaktivis gesels oor vrugbare grond en tuisgemaakte kompos | News Article
Foto: Lets Grow Food (Facebook)

Dit is nie baie ingewikkeld om onvrugbare grond in jou tuin self meer vrugbaar te maak nie.

Volgens Thabo Olivier, ‘n voedselsekerheidsaktivis van Bloemfontein in die Vrystaat, moet daar egter eers gekyk word na watter tipe grond dit is, en dit sal dan bepaal wat gedoen moet word om die grond meer vrugbaar te maak.

Sien onderstaande PODCAST



Volg Olivier op YouTube en Facebook: Thabo Olivier en Lets Grow Food.


OFM-nuus


@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal