Agri Hour

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse

───   05:00 Thu, 11 Nov 2021

Hier is vandeesweek se lewendehawe pryse | News Article
FOTO: SABRINA DEAN

'n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, verskaf soos oudergewoonte die veilingspryse vir lewendehawe.

Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te kan neem met die aankoop en verkoop van lewendehawe op veilings. Die Noord-Vrystaat word as 'n indeksgebied gebruik. 

Sien onderstaande PODCAST

Derksen sê speenkalwers, onder 200kg, het teen R44,78 per kg verkoop, terwyl speenkalwers tussen 200kg en 250kg, teen R41,00, en speenkalwers oor 250kg, teen R39,25 per kg verkoop het.

Ander veilingspryse vir beeste: 

A-klas beeste
R29,49 per kg






B-klas beeste
R26,23 per kg






C-klas vet koeie
R25,50 per kg






Maer koeie
Wissel tussen R19,00 en R23,00 per kg

Slagbulle
R25,85 per kg






Skape







Stoorlammers
R46,51 per kg






Slaglammers
R41,00 per kg






Stoorskape
R31,33 per kg






Vetskape
R30,55 per kg






Bokke







Lammers
R60,53 per kg






Ooie
R41,80 per kg







Vir meer inligting besoek vleisprys.co.za.



OFM-nuus

@ 2021 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.


  Visit the official Covid-19 Portal  More Information
Visit the official Covid-19 Portal