On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Michael
Listen Live Streams

Agri Hour

Landbou is nie meer wat dit was nie, boere moet aanpas

───   ELSABÉ RICHARD 05:00 Wed, 24 Nov 2021

Landbou is nie meer wat dit was nie, boere moet aanpas | News Article

Beperkte landbougrond, aardverwarming en ‘n groeiende wêreldbevolking is enkele van die uitdagings wat produsente in die gesig staar.

Sien onderstaande PODCAST

Maar Arno Janse van Vuuren, NWK se Bestuurder Landboubestuurdienste, sê produsente moet nou juis begin maniere vind om hierdie uitdagings aan te pak om aanhou kos te produseer.

Hy het verlede week in Lichtenburg in Noordwes gedurende OFM se Agri-uur Aand, in samewerking met NWK, mede-produsente toegespreek. 



OFM-nuus


@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.