On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agri Hour

Agri-Uur: Jongste Safex-nuus

───   05:00 Wed, 15 Dec 2021

Agri-Uur: Jongste Safex-nuus | News Article
Foto: sensako.co.za

Hierdie verslag word deur Graan SA (GSA) verskaf.

Mielies:

Die Amerikaanse mieliemark het Dinsdag afwaards verhandel met die naaste kontrak maand wat teen 0,7% geval het.

Die Amerikaanse mielie prys het geval na gevolg van toegunstige weer in Suid-Amerika wat veroorsaak het dat Argentenië vinniger hul mielies geplant het.

Die plaaslike mieliemark het Dinsdag in die groen verhandel. Beide wit- en geelmielie-kontrakte het met mariganale verskille verhandel in al die naaste kontrak maande.

Die witmieliemark het, vir lewering in Julie 2022, R8/ton (? 0,2%) hoër verhander en teen R3 408/ton gesluit. Die geelmieliemark het vir lewering in Julie 2022, R2/ton (? 0,1%) laer verhandel en teen R3 570/ton gesluit.


Sojabone:

Die Amerikaanse sojaboonmark het Dinsdag swakker verhandel met die naaste kontrak maand wat se prys teen 1,9% geval het.

Die val in die Amerikaanse sojaboon prys het gekom nadat daar gunstige weerstoestande in Suid-Amerika was. Brazil berei reeds voor vir ‘n rekord sojaboon-oes vir die volgende seisoen.

Die plaaslike sojaboonmark het Dinsdag basies onverandered verhandel. Meeste van die naaste kontrak maande het geen verandering getoon nie.

Die plaaslike sojaboonmark het vir lewering in Mei 2022 met R3/ton (? 0%) hoër verhandel om uiteindelik te sluit op R7 523/ton.


Koring:

Die Amerikaanse koringmark het Dinsdag sterkter te verhandel teen ‘n 0,4% hoër styging in die naaste kontrak prys.

Die plaaslike koringmark het Dinsdag swakker verhandel, met meeste van die naaste kontrak maande wat tussen 0,4%-0.47% laer verhandel het.

Die plaaslike koringmark het vir lewering in Mei 2022 met R25/ton (? 0,4%) hoër verhandel om uiteindelik te sluit op R6 195/ton.


OFM-nuus

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.