On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

‘Reën oor die algemeen wyd in NW verwelkom’

───   ELSABÉ RICHARD 05:30 Thu, 13 Jan 2022

‘Reën oor die algemeen wyd in NW verwelkom’ | News Article
Photo: modernfarmer.com

Die jaar het skaars begin en een van die onderwerpe wat op die oomblik in landbougemeenskappe herhaal word, is die voortdurende reënval wat groot skade beteken vir onder andere boere wat reeds vir die nuwe seisoen begin plant het.

Sien onderstaande PODCAST

Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê die reën word oor die algemeen wyd in die provinsie verwelkom, en dat sommige boere wel nie kon voortgaan met aanplantings nie. 



OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.