Babbelgum vir die Siel
Heerlike groentegebak─── 08:24 Sat, 01 Mar 2014

Bestanddele:
500 gram vars groente, opgesny in stukke
1 Pakkie Knorr dik wit uiesop
250 ml vars room
Een koppie gerasperde Ceddar kaas
Metode:
Plaas al die groente in ‘n bak en gooi die room gemeng met die uiesop daaroor. Plaas ‘n deksel op en bak in die mikrogolfoond op hoog vir 10 minute. Haal die gereg uit mikrogolfoond, gooi gerasperde kaas oor en bak in ‘n matige oond vir ‘n verdere 30-45 minute.