On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Babbelgum vir die Siel

7-lae-slaai

───   08:22 Sat, 15 Nov 2014

7-lae-slaai | News Article
 
 
Bestanddele:

½ kop blaarslaai
1 groot groenrissie, gekap
1 ui, gekap
2 selderystingels, in klein wielietjies gesny
1 koppie bevrore ertjies
1 koppie slaaisous (meng natuurlike joghurt met mayonnaise)
1 koppie gerasperde Cheddarkaas

Metode:

Sny die blaarslaai fyn, meng dit saam met gekapte ui, groenrissie en seldery. Voeg die helfte van die mengsel in ‘n bak, sprinkel die helfte van die ertjies oor, asook die helfte van die slaaisous bo-oor die ertjies en dan die helfte van die kaas. Herhaal lae en verkoel in die yskas voor opdiening.

Foto: www.kraftrecipes.com

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.