OFM Business
Mediesefondsbeplanning as een van die 4 pilare─── 20:35 Thu, 21 Jan 2021
Finansiële adviseur, Marius Ferraire, gesels hierdie week oor een van die vier pilare van finansiële beplanning, Mediesefondsbeplanning, en verduidelik wat jy alles in gedagte moet hou wanneer jy jou beplanning doen.
Hy verduidelik onderandere hoe jy ‘n plan moet kies.
Mediesefondsbeplanning as een van die 4 pilare: